‘n Kondoom vir elke posisie


Nou het niemand meer ‘n verskoning vir ‘n eentonige sekslewe nie.

Die maatskappy Atypyk vervaardig ‘n reeks Kama Sutra kondome. Hierdie kondome word verpak in een van 64 verskillende omslae wat elk ‘n posisie uit die Kama Sutra uitbeeld.

So al raak jy bietjie vergeetagtig, kan jy net een oog op die pakkie gooi.

Lewer kommentaar

Leave a Reply