Orale seks met vrouens

As dit kom by orale seks met vrouens moet jy een ding onthou: Meeste vrouens is skaam oor of ontevrede met hul liggame. Sy moet vertel word hoe mooi haar liggaam is en dat daar niks daarmee skort nie. Dit help gewoonlik om klem te lê op die bene. Oortuig haar dat sy jou kan vertrou en laat haar gemaklik voel saam met jou in die bed.

Moet nie begin deur reguit onder toe te duik nie. Vat aan haar en liefkoos haar liggies. Konsentreer op haar meer gevoelige areas. Sorg dat jy haar lippe, oë, nek, borste en haar maag insluit, eers dan beweeg jy af na haar bene. Indien sy op hierdie stadium wys sy wil jou hê dan het jy reeds halfpad in jou doel geslaag. Kyk na haar vagina. Lyk beïndruk.

Haar geslagsdele is uniek. Leer om dit lief te hê en vertel haar hoekom jy daarvan hou. Vrouens hou daarvan om mooi goed oor hulself te hoor, veral as dit waar is. Vryf liggies oor haar vir ´n tydjie voor jy oorgaan na die labia. Onthou om te sorg dat jou vinger vooraf nat is, maak dit nat in jou mond of, nog beter, in haar mond. Glip jou vinger (of twee) stadig by haar in. Moet nog nie aan haar klitoris raak nie. Begin om nou die binnekant van haar been saggies te soen. Vat dit stadig, onthou jy doen dit vir haar en nie vir jouself nie. Beweeg al hoe nader aan haar vagina, terwyl jy haar soen. Druk dan jou tong in haar asof dit jou penis is en beweeg dit in en uit. Lek nou en dan haar klitoris, maar probeer om nie te lank te wyfel nie.

Na ´n minuut of twee kan jy begin om net op die klitoris te konsentreer. Soen dit eers liggies en begin dan om dit stadig te lek. Vermeerder geleidelik spoed. Jy behoort aan haar reaksies te sien of jy op die regte pad is. Op die stadium kan sy ook vir jou sê om vinniger of stadiger te gaan. Dit mag ´n tydjie neem voor sy ´n orgasme bereik. Moet nie jou tong wegneem nie. Jy kan wel die area om die klitoris ook lek of probeer om die klitoris in jou monde te neem en dan te lek, moet net nie jou tande gebruik nie. Ingeval jy moeg raak kan jy jou tong met ´n nat vinger vervang, maar onthou dat ´n tong baie beter is as ´n vinger. Moet nie stop voor sy so sê nie. Jy kan haar ook vinger terwyl jy haar klitoris lek. Twee vingers is die beste, nie een of drie nie. As jy al lank getroud is kan jy bymiddels inbring soos room, sjampanje of wyn.

Na sy jou beveel om te stop moet jy nie vergeet om haar liggaam te liefkoos nie, en soen haar. Moet dit nie te hartstogtelik doen nie, anders wil sy weer dadelik begin met die volgende sekssessie. Maak haar eers weer gemaklik en sorg dat sy afkoel.

Lewer kommentaar

Leave a Reply