Wie moet betaal?

Wie moet betaal vir die eerste afspraak? Die man of die vrou? Die man natuurlik, sê meeste ongetroude mans. It’s Just Lunch, ‘n maatskappy wat spesialiseer in afsprake vir enkellopendes wêreldwyd, het ‘n opname gedoen onder ‘n paar duisend van hul kliënte. Hiervolgens meen 82% van alle enkellopende mans dat die man moet betaal, dit …