My vagina is baie uitgerek na twee normale geboortes … 20 jaar terug! Nou wil ek daardie spiere weer styf kry … is daar ‘n manier behalwe knypoefeninge … en hoeveel moet mens knyp? Help asb? My sekslewe is besig om uitmekaar te val daaroor! Ek kan nie my nuwe liefie bevredig nie want hy pas te los in … ek voel dit nie eers nie!! Help asb?
Eerstens moet jy ‘n ginekoloog gaan spreek. Die dokter sal kan bepaal of jy dalk ‘n operasie moet ondergaan. Dalk het jy net nodig om ‘n fisioterapeut te sien. Dit sal ongeveer ses maande se oefening kos om jou situasie te verbeter.
Ek en my vrou het gereeld seker die beste seks wat enige iemand kan hê. Daar is egter ‘n paar ding wat my pla 1. Sy wil dit nie eers hoor van anale seks nie. 2. Sy wil nie my kom sluk nie. 3. Wanneer ek haar met my tong of vinger laat kom ruk sy weg nadat sy gekom het en trek in mekaar, wanner sy dan weer ontspan kan ek dan maar liefde maak tot ek kom. 4. My grootste eintelike vraag is my vrou het seker die grootste p**s wat ‘n vrou kan hê. Ek het groot hande en kan amper my hele hand insteek. Sy het twee kinders en sê dit is so na hul geboorte maar ek het haar al gevra of dit nie is omdat sy al baie met mans die ding gedoen het nie. Ek dink persoonlik so. Ek het al met baie vroue seks gehad maar glo my nie een kom naby haar nie
Jou eerste twee vrae is bloot persoonlike voorkeur. Heelwat vrouens hou nie van die smaak van semen nie en verkies dus om nie te sluk nie. Anale seks is ook ‘n persoonlike keuse en indien sy dit nie wil doen nie behoort jy daarby te berus. Ons moet ons maats se afkeure respekteer, al stem ons nie saam nie. Vroue reageer ook verskillend op ‘n orgasme. Onthou dat wanneer die vagina gestimuleer word dit heelwat kan rek. Die gemiddelde vagina is omtrent so 2½ cm breed wanneer dit ontspanne is, maar wanneer dit gestimuleer word kan dit gemiddeld tot amper 8 cm rek. Wanneer ‘n vrou geboorte skenk rek dit selfs meer. Dit is baie onwaarskynlik dat jy haar grootte aan haar verlede kan toeskryf. Dit is so dat ‘n vrou se vagina effens kan rek nadat sy geboorte geskenk het, maar daar is oefeninge wat sy kan doen om te help met die herstel hiervan.
My vagina is baie uitgerek na twee normale geboortes … 20 jaar terug! Nou wil ek daardie spiere weer styf kry … is daar ‘n manier behalwe knypoefeninge … en hoeveel moet mens knyp? Help asb? My sekslewe is besig om uitmekaar te val daaroor! Ek kan nie my nuwe liefie bevredig nie want hy pas te los in … ek voel dit nie eers nie!! Help asb?
Eerstens moet jy ‘n ginekoloog gaan spreek. Die dokter sal kan bepaal of jy dalk ‘n operasie moet ondergaan. Dalk het jy net nodig om ‘n fisioterapeut te sien. Dit sal ongeveer ses maande se oefening kos om jou situasie te verbeter.
Ek en my vrou het gereeld seker die beste seks wat enige iemand kan hê. Daar is egter ‘n paar ding wat my pla 1. Sy wil dit nie eers hoor van anale seks nie. 2. Sy wil nie my kom sluk nie. 3. Wanneer ek haar met my tong of vinger laat kom ruk sy weg nadat sy gekom het en trek in mekaar, wanner sy dan weer ontspan kan ek dan maar liefde maak tot ek kom. 4. My grootste eintelike vraag is my vrou het seker die grootste p**s wat ‘n vrou kan hê. Ek het groot hande en kan amper my hele hand insteek. Sy het twee kinders en sê dit is so na hul geboorte maar ek het haar al gevra of dit nie is omdat sy al baie met mans die ding gedoen het nie. Ek dink persoonlik so. Ek het al met baie vroue seks gehad maar glo my nie een kom naby haar nie
Jou eerste twee vrae is bloot persoonlike voorkeur. Heelwat vrouens hou nie van die smaak van semen nie en verkies dus om nie te sluk nie. Anale seks is ook ‘n persoonlike keuse en indien sy dit nie wil doen nie behoort jy daarby te berus. Ons moet ons maats se afkeure respekteer, al stem ons nie saam nie.
Vroue reageer ook verskillend op ‘n orgasme.
Onthou dat wanneer die vagina gestimuleer word dit heelwat kan rek. Die gemiddelde vagina is omtrent so 2½ cm breed wanneer dit ontspanne is, maar wanneer dit gestimuleer word kan dit gemiddeld tot amper 8 cm rek. Wanneer ‘n vrou geboorte skenk rek dit selfs meer. Dit is baie onwaarskynlik dat jy haar grootte aan haar verlede kan toeskryf. Dit is so dat ‘n vrou se vagina effens kan rek nadat sy geboorte geskenk het, maar daar is oefeninge wat sy kan doen om te help met die herstel hiervan.