Ben, hierdie mylpaal is sekerlik vir elke man een van daardie rooiletter ervarings, en myne is ook vir my nou nog ‘n hoogtepunt, en dit het so gebeur: As enigste kind het ek natuurlik geen kennis gehad van meisies of van die verskille tussen ons nie. My ouers het baie goeie vriende gehad wat nie …
Kategorie Argiewe:Seks
Om te sluk, of nie te sluk nie
Ek het dit al ondervind as n man baie pynappelsap drink dit die sperm n soet smaak en reuk gee, en maak dit dan meer aangenaam as jou seksmaat dit dan moet sluk. bydrae: Draakvlieg
Watwo te vet vir seks?
Een van die hartseerste nadraaie van die moderne Westerse wêreld is die verwerping van die sogenaamde vet vrou. Almal is op diëte en kyk op die ou dikke, wat as ‘n mindere mens beskou word, neer. Maar dit was nie altyd so nie. Talle beeldjies van vet vrouens wat uit die Steentydperk, ongeveer 25 000 …
Draadtrek op 50
Ek is amper 50 en trek nog gereeld draad, ten minste twee keer ‘n dag. Dit maak my reg vir my vrou in die aand. Ons is byna 24 jaar lank getroud en in die oggende maak sy my “morning glory” al te lekker warm en dan maak ek klaar terwyl sy regmaak vir werk. …
Fetisjisme
Ek is ´n voetjie en sandaal fetisjis. Dit is iets wat ek al in my gedagtenis probeur naspeur het om vas te stel wanneer was my eerste gewaarwording hieroor. ´n Goeie ding om te doen is om sodra jy sien dat jou verhouding met iemand ernstig raak en in die seksuele rigting beweeg jou fetisjisme …
Vuil taal
Praat Afrikaans. Afrikaans is baie meer beskrywend as Engels – ook so in die bed. Veral in die bed. Weens die Calvinistiese en Victoriaanse invloede is Afrikaners seker van die mees konserwatiewe kloosterkoeke op aarde. Enigiets is vieslik en vuil in Afrikaans – neem maar die woord pis. Dié word toe pie, toe word dit …
Leer by die ouer vrou
Daar is niks beter vir ‘n jong man om by ‘n ouer vrou die dinge van die lewe te leer nie. Ouer vrouens sukkel nie met al die hangups en onsekerheid van meisies nie. Hulle is dikwels eensaam as hulle geskei, ongetroud of weduwees is en dus gretig vir aandag, as hulle getroud is – …
Ouer vrou, jonger man
“Ek deel graag met jou en lesers wat 35 jaar gelede met my gebeur het. As 20 jarige was ek na ‘n groot Karoo dorp verplaas en het dit so gebeur dat ek loseer het by ‘n ouerige dame (toe 58 en sowat 2 jaar lank weduwee). Na verloop van tyd het dit gebruik geword …
Fietsry
Meeste van julle ken seker daardie oefening waar jy op jou rug lê met jou boude en bene in die lug en dan trap asof jy fietsry. Jy kan dieselfde in die bed doen. Die vrou gaan lê asof sy hierdie oefening gaan doen, maar sy sit haar bene op die man se bors met …
Verhouding met ander man
Ek het nou al die “affair-briewe”gelees en gelukkig besef ek is nie al een in die situasie nie. Myne is net bietjie anders. Ek het nou al so 2 maande ´n affair met ´n man, maar hy is ongetroud. Ek is die jaar 8 jaar getroud met ´n baie goeie man wat nooit sal doen …
