Ek het nou al die “affair-briewe”gelees en gelukkig besef ek is nie al een in die situasie nie. Myne is net bietjie anders. Ek het nou al so 2 maande ´n affair met ´n man, maar hy is ongetroud. Ek is die jaar 8 jaar getroud met ´n baie goeie man wat nooit sal doen wat ek aan hom doen nie. Ek het 2 kinders onderskeidelik 7 en 3 jaar. Ek is nie bereid om my huwelik op te gee nie, maar ook nie bereid om die man te los nie. Ek het so 9 jaar terug met hom uitgegaan so ek ken hom baie goed en het net weer ge-click op ´n party en vandaar af was daar vonke. Hy het nie ´n meisie nie, maar hou van aandag. Hy verseker my ek is die verlore vis wat weggekom het. Ons woon op verskillende dorpe so 25km van mekaar maar ek werk op die dorp waar hy woon. Ek is regtig baie lief vir hom en wat dit so spesiaal maak, hy laat voel my vrou wat my man nooit doen nie. Hy sal my pamperlang, vryf, rugkrap en ons kan ure met mekaar gesels. My man kan glad nie kommunikeer nie en ons was al op ´n terapiesessie daaromtrent, maar dit het klaarblyklik nie gehelp nie. En die ergste is ons het ´n seksuele verhouding, iets wat ek nooit moes toelaat nie, maar het. Ek het nooit rondgeslaap voor my troue nie en my man was die enigste man by wie ek ooit geslaap het en nou die ou. En hy mag maar en dis wat so erg is nou weeg ek die 2 teenoor mekaar op. Ek weet ek moet hom los maar ek kan nie!! Ek kan dit nie hanteer dat hy met ander girls uitgaan nie, maar ek kan dit hom ook nie verkwalik nie, hy’s enkellopend. En die ergste is ek is ´n christen wat nooit aan so iets geglo het nie en nou het dit gebeur. Ek slaap nie snags nie. Die man se ook hy sal nooit tussen my huwelik kom nie, omdat ek kinders het maar as ek nie gehad het nie, sou hy my voor ´n keuse gestel het. Hy kom uit ´n ordentlike huis en sy ouers het soos my eie ouers gevoel ek kan hulle nie in die oë kyk nie! Wat is aan gebeur tussen ons? Ek kan sien hy is regtig lief vir my, maar wat moet ek doen? Ons vul mekaar fisies regtig fantasties aan (soos in soul-mates), maar ek kan niks aan die situasie doen nie, want ek is nie bereid om ´n egskeiding te ondergaan nie, my man het my niks aangedoen nie, en soos ek se hy is ´n fantastiese pa en man vir my, behalwe dat hy nie kan kommunikeer en liefde toon nie.
bydrae: Hulpeloos

Jong … ek het ongelukkig nie vir jou die raad wat jy vra nie. Ek stem saam met jou, stop dadelik waarmee jy besig is, voor vier mense seerkry.
Sterkte!
Ek en my swaer het 'n verhouding vir die afgelope paar jaar.. Ons ontmoet skelm elke week vir seks, en nou wil hy meer hê. Hy soek 'n vaste verhouding wat alles insluit, selfs huwelik.. en ek wil ons verhouding beeindig, weet nie hoe nie. Hy sê hy is onsettend lief vir my, en ek is lief vir hom, maar ek is liewer vir my man, ek wil hom nie los nie. Wat ek wil hê, is dat my swaer dit opbreek. Ek wil hom nie seermaak nie, op een of ander manier wil ek hê hy moenie meer van my hou nie. Hoe kan ek hom kry om my te haat, en nie meer lief te wees vir my nie?
Jaloesie is 'n LELIKE ding. As 'n vrou 'n man aanhou beskuldig van egbreek gaan hy dalk uit radeloosheid wel egbreek pleeg, want hy word TOG daarvan beskuldig, of hy dit nou doen en of hy dit nou nie doen nie. Ek stel dus voor dat jy ophou om hom te verdink en/of beskuldig van dinge. Net jy sal weet of hy jou liefde werd is of nie. Maar jy kan nie 'n man dreig met skei of aan jou bind met 'n ring nie, liefde is baie baie dieper as dit.
Ek en my man is nou al 9 jaar saam en ek is bang hy verneuk my of het my verneuk. Hoe sal ek weet of hy het? Hy werk baie weg. Hy was hier in NZ vir amper 6 maande voordat ek gekom het en in Mosambiek vir 3 jaar sonder dat ek by hom gebly het en hy bly vir my sê as hy my verneuk het sou hy my gesê het maar ek weet nie of ek hom moet glo nie. Ek het twee seuns by hom en wil nie hom graag los nie maar ek is bang dat hy my sal los vir 'n ander vrou of hy sal my verneuk omdat ek so jaloers is. Ek het al vir hom weer 'n ring gekoop net om te bewys dat hy myne is. Is ek kinderagtig om te doen of is dit reg dat ek hom wys dat hy myne is. Ek weet nie met al die baleiery of ek meer regtig lief is vir hom nie. As ek alleen is dan voel ek of ek wil vir hom sê ek sal hom los maar as ons bymekaar is dan voel ek anders wat moet ek doen?
Van dag een af met ons troue 21jaar terug was my vrou koud as dit by sex kom, gemideld een keer elke twee weke wat later eenkeer ‘n maand toe 2tot driemaande geword het. As jong man was dit erg en het dit gevoel dat ek enige iets wat verby sou kom kon bespring. Tydens die geboorte van ons kinders het skoonma hulle vêr gebly en het sy altyd vir ‘n paar dae na ‘n week of so kom kuier. In daai tyd was ek sonder werk en was dan bedag by die huis alleen saam met skoonma. Sy sou dan soggens tot laat nog in haar naghemp loop wat nie veel vir die verbeelding oor gelaat het nie. Niks het tussen ons gebeur nie maar ek het gereeld haar panties wat gedra was gaan gaps uit haar tas, dit af gelek en dan draad getrek en my verbeel dis haar poes wat ek so lek en nog ander dinge wat ek met haar doen. Maar nou ja al hoe wel ons baie seks grappe maak bly sy my skoonma en ek is nie veronderstel om so te voel, hou my hande tuis en prober die gevoelens weg dink.
Later gebeur dit dat ons langs mekaar woon en ek kan uit my studeerkamer op hul huis kyk en ek kyk reg in hul kamer venster in, daar is nie kantgordyne nie en ek kan als binne die kamer sien. Skoonma het toe die gewoonte by haar huis om na sy gebad het kaal uit die badkamer na haar kamer testap en gaan trek dan daar aan en deur die dag trek sy nie die gordyne toe nie en ek kan alles sien en dan wil ek net oor die draad klip en haar poes bykom. E besegf dit kannie so aangaan en een dag kom sy om na ons en ek vat haar in die studeerkamer en wys haar ek kan alles sien wat in haar kamer aan gaan en ook as sy uit die bad kom in die hoop dat dit sal stop en ek nie so sal voel oor haar nie, warop sy antwoord “ag dis ok jy kan maar kyk”. Sy staan gewonlik in die verste kant van die kamer by die kas so dis nie alles so duidelik sigbaar nie. Maar, na ek dit vir haar gewys het en sy dit vir my geantwoord het sien ek haar weer eendag uit die badkamer kom en sy gaan staan voor die kas haal ‘n panty uit en kom staan kaal reg voor die venster en kyk uit oor die tuin, toe blaas my top. Sy dra ook omtrent nooit ‘n bra nie en in die somer los moulose bloeste wat as sy bietjie beweeg alles wys. Sy het die mooiste paar tepels.
Nou woon hulle by ons in die huis en met die dat ek een keer in twee tot drie mande iets by my vrou kry sukkel ek om my lus te vir skoonma te hou. Ek reken toe om haar te konfronteer dat sy nie so uitdagend aangetrek is nie en vertel haar van hoe dit my laat voel waarop sy andwoord dit was net ‘n grap om vir my te sê dis ok as ek sien.
Nou vraag een: Is skoonma nie dalk regtig lus vir my dat sy dit net wegsteek nie, en dat ek my luck by haar moet probeer. Sy het my gestraand weer so lus gehad dat ek iets kon oorkom.
Vraag twee: Om die implekasies van vraag een te vermy, is daar nie dalk iets wat ek iewers by ‘n adultshop kan koop en vir my vrou in ‘n drankie gee wat haar sal lus maak wat regtig werk nie? Wil nie he sy moet weet nie ek gooi dit in nie, maar ek wil haar ook nie verkrag nie.
Laat weet gou asb
Dankie
Aan al die voriges wat ek nou gelees het. Soms is dit net nie moontlik om nie 'n buite egtelike verhouding aan te knoop nie. Indien daar nie genoegsame en bevredigende seks in die huwelik is nie, soek 'n mens dit elders. In meeste gevalle is die huwelike so dat dit nie opgebreek kan of wil word nie. Daar is te veel mense wat sal seerkry en al is daar nie bevredigende seks nie gee jy tog om vir die ander party! Hierdie verhoudings begin gewoonlik indien die party na 50 besef daar is net soveel jare oor om seks ten volle te geniet! Ek voel as daar 'n partner is wat jou ten volle verstaan, veral as hy of sy ook nie kry wat hulle verlang nie, geniet dit! Sorg net dat julle nie uitgevang word nie! 'n Mens voel as Christen nogal skuldig oor die buite egtelike verhouding maar 'n mens moet ook voluit lewe! Geniet wat vir jou gegee word.
hi marthie. ek het n siekte ontwikkel jaloesie teenoor my beste vriendin van 13 jaar. ek is gay is enkellopend vir 13 jaar na my sielsgenoot dood is in motorongeluk. ek was altyd n opgeruimde en ekstrovertiese mens, ma het 12 jaar gelede ook albei my ouers verloor. my vriendin is nie gay nie alhoewel sy in die afgelope 6 jaar my soene en koestering terugbeantwoord het, nou is sy geskei ma nie a g v ons. sy het 2 oulike dogters 13 en 11 jaar. na haar egskeiding maak sy nou vele ander vriende en ja ek is nie meer haar enigste vriendin en ek is jaloers, ek is bang ek verloor haar as vriendin, maar ek weet nie hoe om dit te hanteer, want ek het dit vir haar gese. sy se net sy is jammer vir al die terugbeantwoording van soene en verleidings, gelukkig het dit nog nooit verder as dit gegaan. ek is nie meer jonk 50 jaar en is eensaam, help my asb om dit te hanteer, of waarheen kan ek gaan vir proffesionele hulp. dit is n groter krises as wat ek besef het en kring net al hoe weier uit. sy se ek moet my act regkry voordat ek enigsens weer kan dink aan vriendskap
Ek dink jy weet reeds wat jou te doen staan. Dinge het dalk te ver gevorder en dit is dalk nou miskien tyd dat jy professionele hulp kry. Soos dinge nou gaan kan dit net uitloop op nog ’n tragiese verlies vir jou.
ek wil graag meer uit vind oorbloed skande- in my hart voel ek dit is nie reg nie. my beste vriend van drie jaar het die probleem
en die hart seer in sy oe , kan mens elke dag sien. hy is getroud met sy vrou, en wil graag skei, hulle woon al lankal nie meer saam nie, maar sy en haar bloed broer bly in my vriend se huis. hulle is ook buite gemeenskap van goedere getroud, wat syne is is syne en haar is hare, met maar ongelukkige is daar 2 kinders in die huiwelike gebore hoe benadeel dit hulle , hulle bly in ‘n klein dorp
en die mense gesels, wat ek bedoel met bloedskande is hulle het die selle ma , maar verskillende pa’s.
dit maak hom mal om die kinders naweek te gaan haal met die wete, hy se as dit enige iemand anders was sou hy dit maklik kon verwerk het, maar dit is nu nie, sy wil alles he die kinders die bloed broer en die huis mediese en onderhoud,
het hy nie ook regte om sy kinders onder daardie omstandigeheide uit te neem en oor tebegin skoon in ;n ander dorp met sy kinders nie
is dit dan nie nou die broer se plug om vir haar tesorg en bly plek tevoor sien ens as hulle so lief is vir mekaar nie.
ek dink sy het geen respek vir haar self of vir haar mede mens wat nog van haar kinders. wat in daar die omstandig hede moet groot word , more dink boetie en sussie is dit reg wat dan want ,my ma doen dit mos, met haar boetie hoe leer jy so iets vir die kinders wats reg en verkeerd, in jare wat sal kom en gaan hoe maak mens dit reg. help hom asb dringend hulp nodige.
elke dag is nie vir hom baie laka nie, is daar ‘n moonlikheid as die hof dit uitvind en bevind alles wat ek hier se is waar ,
sal daar dalk moonlikheid wees dat hy sy kinders uit daardie ongesonde omstandigeheide kan red en so ok hom self ook
Jy moet beslis hierdie saak onder die aandag van maatskaplike werkers in hulle omgewing bring. Hy behoort ook van haar te skei indien hy so voel.
hi ek wil nie rond seks nie en sal liewer wil masterbeer met eensame girls of groot vrouens email my by mauricejustin5 at gmail dot com