Kondoom

‘n Kondoom is ‘n dun rubberskede wat voor seksuele omgang oor die penis geskuif word om swangerskap of seksueel oordraagbare siektes te voorkom.Vir diegene wat wil weet of mens kondome kry wat nie latex bevat nie. Die antwoord is ja. Vra by jou apteek of hulle dit aanhou.

Wat alle vrouens van mans moet weet

Die aap is uit die mou! Vrouens hoef nie langer te wonder oor wat mans dink nie. Die volgende 25 punte geld vir meeste mans.Seks – mans is altyd gereed daarvoor, enige tyd, enige plek.Kort broekies en hardloopskoene – dra dit so gereeld as moontlik, mans hou daarvan.Kaal skouers – wie het ooit gesê ‘n …

Seksueel oordraagbare siektes

Jy kan ‘n seksueel oordraagbare siekte opdoen weens onveilige seks, normaalweg seks sonder ‘n kondoom.So ‘n siekte moet behandel word sodra jy daarvan bewus word. Skade weens die siekte by vrouens kan uiteindelik op onvrugbaarheid uitloop. Hoe gouer dit behandel word, hoe beter is die kanse om ernstige skade te voorkom.Sorg dat jy jou altyd …

Seks en medikasie

Indien jy ‘n afname in seksdrang beleef en onlangs met medikasie begin het is dit noodsaaklik dat jy die voubiljet raadpleeg. Daar is heelwat medisyne wat die seksdrang nadelig affekteer.Vir mediese raad oor jou sekslewe en gesondheid besoek www.boererate.com.(adsbygoogle = window.adsbygoogle || []).push({});

SEKS – Dis goed vir jou

Die meeste mense se nuwejaarsvoornemens lê by die tyd aan skerwe. Meeste hiervan was dinge soos “Kry meer oefening!”, “Sluit aan by die gym!”, “Verloor gewig!”, “Gaan stap gereeld!” of vir diegene wat kansgesien het vir meer: “Draf elke week!”. Wat min van ons weet is dat daar ‘n baie makliker, en ek moet byvoeg …