Saambly

Ek gaan ‘n lang storie kort maak. Ek en my so te sê eks man het 3 jaar voor die tyd saamgebly. Wel, toe die groot dag uiteindelik aanbreek, huweliksklokkies en als, het ALS verander. Ek het met ‘n hele paar mense hieroor gepraat en hulle sê hulle ervaring is dieselfde maar niemand kan regtig …

Dinge wat mans sê maar NOOIT bedoel nie

Meeste mans het groot monde. Meer as gereeld is dit ook hierdie groot gate in hul kop wat hulle in die moeilikheid laat beland. Soms is dit testosteroon wat hulle so laat lieg, op ander dae eenvoudig onnoselheid. Hier is ‘n paar dinge wat mans sê wat jy NOOIT kan glo nie.Net een bier dan …

Avokado’s is seksprikkelend

Deskundiges meen dit is die avokado se groot hoeveelheid vitamien E wat ´n persoon se seksdrange aanwakker.Reeds in die 17de eeu is geskryf dat die vrug jou liggaam versterk en meer krag gee.Die olie van die avokado is van die duurste. Dit vorm ´n goeie basis vir skoonheidsroom, wasmiddels en maseerolies.Die olie word ook gebruik …

55 Maniere om romanties te wees

Almal soek altyd raad oor hoe om vuur in ‘n verhouding te blaas en die antwoord is eenvoudig, wees bietjie meer romanties.Een klein dingetjie elke dag kan ‘n reuse verskil maak. Dit hoef nie groot of buitensporig duur gebare te wees nie, net klein dingetjies wat wys dat jy aan hom of haar dink.Indien jou …

Besny

Ek is op 40 besny a.g.v. phimose wat ‘n nadraai van diabetes was. Sielkundig het die operasie my nogal ‘n “knock” gegee – suiwer omdat die Uroloog my nie oordentlik vooraf van die gevolge ingelig het nie.””Seks voel verseker “anders”, maar dit is of ek langer kan aanhou en dan vind ek my orgasme baie …