Indien jy ‘n afname in seksdrang beleef en onlangs met medikasie begin het is dit noodsaaklik dat jy die voubiljet raadpleeg. Daar is heelwat medisyne wat die seksdrang nadelig affekteer.
Vir mediese raad oor jou sekslewe en gesondheid besoek www.boererate.com.
(adsbygoogle = window.adsbygoogle || []).push({});

Dit is heel moontlik al die medikasie wat jou seksdrang so nadelig beïnvloed, enige gesondheidstoestand het ongelukkig n negatiewe invloed op die seksdrang. Ek sou voorstel dat jy 'n dokter gaan sien en 'n veilige libido-opkikker kry wat nie TEEN jou nodige medikasie sal inwerk nie. Ek verstaan dat jy nie LUS voel om seks te hê nie, maar dit kan ongelukkig 'n probleem tussen jou en jou man veroorsaak, soos jy reeds weet, maar ek kan nie raad gee om jou drange te verbeter nie, want ek is nie bekend met al die medikasie wat jy neem nie.
Ek weet nie wie om te nader nie, ek raak baie bekommerd ek het nier versaking en Lupus. Ek gebruik al hierdie pille, soos bv. Eltroxin, Olbetam, Slow-K, Olbetam, Prava, Endoxan, Titralac, Puresis, Ecotrin en 2.5 Kortosoon, ek weet nie of dit die pille is wat my affekteer nie maar ek wil glad nie omgang met my man hê nie. Hy is nie die probleem nie, ek weet nie wat dit is nie.
ek wil net vir mans vertel wat uitstekind werk as mnr nie meer wil styf word nie daar is niks beter op die mark as die penis inspuiting nie dit laat geen merke nie.en dit bly 2tot 3ure styf daar moet net binne 3ure gekom word ,om dit te kan doen moet n man na n dr in alberton gaan n konsultasie bataal en hy sal dan bepaal hoeveel eenhede ingespuit mag word.hy of sy is gekwalifiseerde mediese dr,ek gebriik dit al jare.FRED{75}as iemand belang stel kan hy my epos hier vir besonderhede vra.,