Bar Refaeli

Die Israeliese model Bar Refaeli. Bar was die afgelope week groot nuus op die Net oor ‘n advertensie wat sy gemaak het vir ‘n kunsuitstalling. Indien die naakte liggaam jou ontstel moet jy asseblief nie die skakel volg nie.

Bar Refaeli
Bar Refaeli

Lewer kommentaar

Leave a Reply