Hier is ‘n geheim wat min mense van weet, en dit werk uitstekend om dinge in die slaapkamer op te kikker:
Koringkiemolie. Die man neem 2-4 gram per dag, elke dag vir 2 weke. Hou die skommel en seks aktiwiteit aanvanklik maar laag, sodat dit lekker kan opbou, en onthou die sink vir spermproduksie en moegheid. Daar is een of ander iets wat deur die vrou ingeneem word deur die sperm van die man.
Na 2 weke, êrens in die 3de week, somtyds eers die 4de week, gaan jy ‘n verandering in haar seksgedrag agterkom tydens die daad. Sy gaan alle inhibisies verloor en nie wil ophou nie. Dit werk ook net indien jou vrou gesond en uitgerus is. Haar siklus speel ook ‘n rol. Moenie haar daarvan vertel nie.
Moet egter nie die olie vir maande aaneen gebruik nie, soos enige natuurlike produk, moet jy dit elke ses weke ‘n 2 weke breuk gee.
skrywer: DB
