Vibrator

Die woordeboek beskryf ´n dildo as ´n plaasvervanger vir ´n penis.

Dildo’s is beskikbaar in ´n verskeidenheid van groottes en vorme, al wat hulle in gemeen het is dat hulle die funksie van ´n penis kan verrig. Normaalweg is dit van lateks of silikoon gemaak.

Die plesierstokkies het ´n verskeidenheid gebruike. Sommige vrouens gebruik ´n dildo op hulself terwyl hulle masturbeer. Sommige mans gebruik dit vir anale stimulasie gedurende masturbering. Met ´n harnas aan kan ´n vrou die dildo op iemand anders gebruik terwyl hande los is. ´n Dildo word ook deur bedmaats gebruik om mekaar te penetreer.

Die geheim van ´n dildo koop lê daarin dat jy eerder te klein moet koop as te groot. Dit is ook belangrik dat ´n dildo bietjie buigsaam moet wees.

Lewer kommentaar

Leave a Reply