2016 Europese Filmfees

2016 Europese Filmfees
2016 Europese Filmfees
Amy, die dokumentêre rolprent wat vanjaar as die Oscar-wenner bekroon is, is deel van die Europese Filmfees wat deur Cinema Nouveau aangebied word van 6 tot 15 Mei 2016.

Ster Kinekor sal 11 films vertoon by die Cinema Nouveau-teaters in Johannesburg, Kaapstad, Pretoria en Durban as deel van die fees.

Ander films op die spyskaart sluit in Macondo, Body, Montanha, Flowers, Something Must Break, Labyrinth of Lies, Belgian Rhapsody, Chocolat, Fire at Sea en A Family Affair.

Lewer kommentaar

Leave a Reply