#suidoosterfees Tramakassie!

Tramakassie! is ‘n eerste egte Cape Malay konsert met klanke van vergange liedere en verrassende nuwe musiek.

Die lirieke weerspieël die noue verbintenis met Kaapstad en Afrikaans in die statige Oulied, energieke Moppies of Piekniekliedjies, ‘n trotse tradisie van vlotte, marsjeertroepe en natuurlik tradisionele Nederlandse liedere op oosterse wysies wyl koorlede heen-en-weer wieg om slaweskepe te onthou.

* DEBUUT *

Regie Alistair Izobell

Teks Marike Bekker
Koorleier Abduraghmaan Morris
Vervaardiger Kaapse Produksies in samewerking met die Kaapse Maleierkoor-Raad

Genre: Komedie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Kaartjies: R60, R80, R120 & R150
Plek: Kunstekaap Operahuis, Kaapstad
Datum: Sondag 1 Mei 17:00-18:00

Suidoosterfees 2016

Tramakassie!,
Roekeloos,
7 April 2016.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply