Al Debbo sterf

Die komediant en sanger Al Debbo het in Bloemfontein in ‘n hospitaal gesterf waar hy vir hartversaking behandel is. Debbo was 87 jaar oud.

Debbo het sy debuut in 1949 gemaak in die rolprent Die kaskenades van dokter Kwakin.

“ Al Debbo, bekende komediant, akteur en sanger vanoggend op die ouderdom van 87 in Bloemfontein oorlede. Wie kan ooit sy talle lagflieks soos Fratse in die Vloot en sy liedjies Hasie en Sonbrilletjies vergeet? Ons harte gaan uit na sy vrou Ansa en sy seuns Alec en Azar. Al was ‘n legende!!
Martjie Roos
July 13, 2011

“ ‘Oh no, die glas is gekraakSonbrilletjies, o gaats, wat gaan ek maak?Sonbrilletjies, oh well, dit maak nie saak’ – Al Debbo
Morne Magerman
July 13, 2011

Lewer kommentaar

Leave a Reply