Nee, hierdie het niks met expats te doen nie.
Home Sheep Home is ’n speletjie gebaseer op Shaun the Sheep, ’n skepping van die vervaardigers van Wallace and Gromit.
Jy moet probeer om al drie jou skape, Shaun, Timmy en Shirley, veilig tuis te bring.
Daar is 15 vlakke in die speletjie.
