Catherine Deneuve en haar suster Françoise Dorléac in 1960.
Françoise was ook ‘n aktrise en die twee was saam in die film Les Demoiselles de Rochefort (1967). Françoise is in 1967 oorlede in ‘n motorongeluk, sy was 25 jaar oud.