Deon Meyer gaan die filmweergawe vervaardig van Jacques Steenkamp se boek The Griekwastad Murders.
Hulle gesels oor hoe jy ’n boek oor ’n ware menslike tragedie na die groot skerm bring.
Plek: Kerksaal, Franschhoek
Datum: Vrydag 13 Mei 2016, 14h30 tot 15h30
