Movies vir Valentynsdag

Is daar ‘n beter plek om te wees op Valentynsdag as die bed?

Jy gaan eet- en drinkgoed nodig hê en ‘n paar van die volgende flieks:

It Happened One Night (1934)
Holiday (1938)
The Shop Around The Corner (1940)
A Matter Of Life And Death (1946)
Roman Holiday (1953)
Summertime (1955)
West Side Story (1961)
Roxanne (1987)
Say Anything … (1989)
Before Sunrise (1995)

Lewer kommentaar

Leave a Reply