Nog Star Wars flieks

Star Wars-aanhangers het nou meer as net fliek nommer sewe, agt en nege om na uit te sien.

Disney oorweeg nog rolprente wat op spesifieke Star Wars-karakters sal fokus.

JJ Abrams, van Star Trek-faam, is bevestig as die regisseur van die nuwe Star Wars-rolprent, wat glo in 2015 vrygestel sal word.

Lewer kommentaar

Leave a Reply