Sharon Tate, oftewel Sharon Marie Tate Polanski, was ’n Amerikaanse model en aktrise wat ten tyde van haar dood hoofsaaklik klein rolle gehad het in films en op TV – een uitsondering miskien ’n rol in Valley of the Dolls (1967). Sy was getroud met die bekende regisseur Roman Polanski.

Haar moord het haar internasionale roem besorg in 1969 toe sy en vier ander persone deur Charles Manson en sy trawante vermoor is. Sy was 8½ maande swanger.

Die foto is geneem in 1955.

Sharon Tate
Sharon Tate, 1955

Lewer kommentaar

Leave a Reply