Star Wars Rebels, Season II,
Bettie Blom,
9 November
Star Wars Rebels is pas hernu vir ’n tweede seisoen.
Bettie Blom,
9 November
Star Wars Rebels is pas hernu vir ’n tweede seisoen.
Dié reeks deur Lucasfilm wat vanjaar op TV verskyn het, is reeds in 34 tale oorgeklank en word gekyk in 163 land – kanale 303 en 304 op DSTV.
Die TV-reeks speel af in die tyd tussen die twee trilogieë wat in film vertel is.
Suid-Afrikaners kan nou reeds die eerste reeks, Star Wars Rebels: Spark of Rebellion, op DVD aanskaf.
Koop / Buy Star Wars Rebels: Spark of Rebellion >> (DVD)
