Suffragette

Suffragette


Suffragette is geïnspireer deur ware gebeure en verken die passie en hartseer van vroue wat alles op die spel geplaas het vir vroueregte.

Die film probeer dalk te veel van ’n letterlike weergawe van die vrouebeweging gee en is BBC-agtig, maar beslis nie ’n mors van tyd nie.

Die film is by vanjaar se Nasionale Kunstefees te sien op 2 en 5 Julie. Dit het ’n ouderdomsbeperking van 13 jaar en duur 1 uur 46 minute.

Regisseur: Sarah Gavron
7/10

Suffragette
Drama


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply