The Watch het in Januarie begin op BBC America. Dit is gebaseer op die Ankh-Morpork City Watch uit Terry Pratchett se Discworld-reeks van 41 boeke.  Maak jou reg vir teleurstelling, dit het nie veel in gemeen met Pratchett se Watch nie.

Maar, die reeks is in die Wes-Kaap verfilm en Lord Vetinari se hoofkwartier is … die Afrikaanse Taalmonument.

Lewer kommentaar

Leave a Reply