The Grand Seduction,
Roekeloos,
3 Desember.
Roekeloos,
3 Desember.
The Grand Seduction forseer kleindorpse sjarme af op ’n dokter en in ons keelgate.
Die inwoners van die eiland Tickle Head het ’n dokter nodig om hulle van ekonomiese ondergang te red. Die res is voorspelbaar …
Aan die positiewe kant geniet mens die plaaslike inwoners wat voorgee hulle hou van krieket, die film se inleiding is vol belofte en Brendan Gleeson staan altyd sy skoene vol as akteur.
Met: Brendan Gleeson & Taylor Kitsch
Regisseur: Don McKellar
Teks: Michael Dowse & Ken Scott
Genre: Komedie
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen o/10 jaar
Jaar: 2014
Tydsduur: 1 uur 53 minute
