The Grand Seduction forseer kleindorpse sjarme af op ’n dokter en in ons keelgate.
Sleutelwoord Argiewe:Brendan Gleeson
Albert Nobbs
Homoseksualiteit is nie ‘n moderne verskynsel nie.
The Green Zone
Skuif jy hierdie blad tot aan die einde sal jy opmerk dat The Green Zone nie veel punte kry nie. Laat ek jou dan sommer nou al verwar en begin deur te sê dat ek hierdie fliek geniet het.
Harry Potter and the Order of the Phoenix
Harry Potter is nou uiteindelik ook volwaardige volwasse vermaak.