Homeland en Claire Danes wen weer.
Sleutelwoord Argiewe:Maggie Smith
2012 Emmy-wenners
Die 64ste Emmy-toekennings het gisteraand plaasgevind in Los Angeles.
The Best Exotic Marigold Hotel
… for the elderly and beautiful
Harry Potter and the Half-Blood Prince
Die donker wolke pak saam, maar steeds kom Harry nie tot ‘n punt nie. Ons, ons gelukkige paar wat nog nie die boeke gelees het nie, weet daar is iets aan die kom, maar ons weet nie wat nie.
Harry Potter and the Order of the Phoenix
Harry Potter is nou uiteindelik ook volwaardige volwasse vermaak.
Harry Potter and the Prisoner of Azkaban
Ek sien gereeld hoe lesers kerm oor dat ek in die een asem ´n fliek goed noem, maar dit ´n lae telling gee en dan weer in ´n ander asem ´n fliek afkraak.