Alan Rickman, Professor Snape van Harry Potter-faam, is oorlede.
Sleutelwoord Argiewe:Alan Rickman
Voorskou: Alice Through the Looking Glass
James Bobin was net nog aan die stuur van Muppets-films.
Harry Potter and the Half-Blood Prince
Die donker wolke pak saam, maar steeds kom Harry nie tot ‘n punt nie. Ons, ons gelukkige paar wat nog nie die boeke gelees het nie, weet daar is iets aan die kom, maar ons weet nie wat nie.
Harry Potter and the Order of the Phoenix
Harry Potter is nou uiteindelik ook volwaardige volwasse vermaak.
Harry Potter and the Prisoner of Azkaban
Ek sien gereeld hoe lesers kerm oor dat ek in die een asem ´n fliek goed noem, maar dit ´n lae telling gee en dan weer in ´n ander asem ´n fliek afkraak.