Flieks
Argo
Beste Rolprent – Musiekblyspel of Komedie
Les Misérables
Beste Akteur – Drama
Daniel Day-Lewis – Lincoln
Beste Aktrise – Drama
Jessica Chastain – Zero Dark Thirty
Beste Regisseur
Ben Affleck – Argo
Beste Akteur – Musiekblyspel of Komedie
Hugh Jackman – Les Misérables
Beste Aktrise – Musiekblyspel of Komedie
Jennifer Lawrence – Silver Linings Playbook

Christoph Waltz – Django Unchained
Beste Vroulike Byspeler
Anne Hathaway – Les Misérables
Beste Buitelandse Rolprent
Amour (Duitsland)
Beste Animasie-rolprent
Brave
Beste Draaiboek
Django Unchained – Quentin Tarantino
Beste Oorspronklike Klankbaan
Mychael Danna – Life of Pi
TV
Beste Televisie-dramareeks
Homeland (tweede agtereenvolgende jaar)
Beste Akteur in ‘n Televisie-dramareeks
Damian Lewis – Homeland
Beste Aktrise in ‘n Televisie-dramareeks
Claire Danes – Homeland (tweede agtereenvolgende jaar)
Beste Televisie-komediereeks
Girls
Beste Akteur in ‘n Televisie-komediereeks
Don Cheadle – House of Lies
Beste Aktrise in ‘n Televisie-komediereeks
Lena Dunham – Girls
Beste Kortreeks of TV-Film
Game Change
Beste Aktrise in ‘n Kortreeks of TV-Film
Julianne Moore – Julianne Moore
Beste Akteur in ‘n Kortreeks of TV-Film
Kevin Costner – Hatfields & McCoys
Beste Manlike Byspeler in ‘n TV-reeks, Kortreeks of TV-Film
Ed Harris – Game Change
Beste Vroulike Byspeler in ‘n TV-reeks, Kortreeks of TV-Film
Maggie Smith – Downton Abbey
