Die 64ste Emmy-toekennings in Los Angeles gisteraand was ‘n geel affêre met drie wenners wat die kleur gekies het.

Hier is 2012 se Emmy-wenners:
Beste Dramareeks
Homeland
Beste Komediereeks
Modern Family
Beste Minireeks of Fliek
Game Change
Beste Akteur, Komediereeks
Jon Cryer in Two And A Half Men
Beste Aktrise, Komediereeks
Julia Louis-Dreyfus in Veep
Beste Byspeler, Komediereeks
Eric Stonestreet in Modern Family
Beste Byspeler, Komediereeks
Julie Bowen in Modern Family
Beste Akteur, Dramareeks
Damian Lewis in Homeland
Beste Aktrise Dramareeks
Claire Danes in Homeland
Beste Byspeler, Dramareeks
Aaron Paul in Breaking Bad
Beste Byspeler, Dramareeks
Maggie Smith in Downton Abbey
Beste Aktrise, Minireeks of Fliek
Julianne Moore in Game Change
Beste Akteur, Minireeks of Fliek
Kevin Costner in Hatfields & McCoys
Beste Byspeler, Minireeks of Fliek
Tom Berenger in Hatfields & McCoys
Beste Byspeler, Minireeks of Fliek
Jessica Lange in American Horror Story: Asylum
Beste Realiteitsreeks
The Amazing Race
