Met: Bette Midler, Matthew Broderick, Nicole Kidman, Glenn Close & Christopher Walken
The Stepford Wives se dialoog is wel by tye snaaks, maar die film is net nog ´n oppervlakkige poging om geld te steel uit ´n sekere marksegment se sak.
Die storie handel oor ´n ongelukkige paartjie wat verhuis na Stepford, Emsie Schoeman se paradys. Hier is elke ding op sy plek en niemand werklik gelukkig nie.
Die film behels niks anders as die stereotipering van geslagsrolle en politieke korrekte snert nie.
3/10