The Women gaan dalk nie enige Oscar-toekennings wen nie, maar dit is beslis dié film oor vroue van die afgelope tyd.
Sleutelwoord Argiewe:Bette Midler
Bette
Dankie Tog! Weg is die stroopsoet ballades, want Bette Midler probeer iets meer ambisieus die keer. Bette is ‘n smartie-boks vol verskillende klanke en geure. Probeer gerus. 6 op ‘n skaal van 10
The Stepford Wives
The Stepford Wives se dialoog is wel by tye snaaks, maar die film is net nog ´n oppervlakkige poging om geld te steel uit ´n sekere marksegment se sak.