The Women gaan dalk nie enige Oscar-toekennings wen nie, maar dit is beslis dié film oor vroue van die afgelope tyd.
Sleutelwoord Argiewe:Jada Pinkett Smith
The Matrix Revolutions
Die pseudoreligieuse, pseudo-intellektuele aard van die oorspronklike The Matrix het oornag daaraan kultusstatus verleen.
