John Wick: Chapter 4 het regtig alle verwagtinge oortref en buiten vir ’n rits prestasies en goeie resensies, is dit ook nou die fliek in hierdie aksierolprentreeks wat die hoogste inkomste verdien het in Suider-Afrika.
Sleutelwoord Argiewe:Laurence Fishburne
John Wick: Chapter 4 word plaasliks vrygestel
Die première van die langverwagte vierde rolprent in die aksiebelaaide John Wick-franchise het op 20 Maart 2023, by Montecasino in Johannesburg plaasgevind.
Man of Steel (Trailer)
Henry Cavill, Amy Adams, Russell Crowe, Michael Shannon, Diane Lane, Kevin Costner, Laurence Fishburne
The Matrix Revolutions
Die pseudoreligieuse, pseudo-intellektuele aard van die oorspronklike The Matrix het oornag daaraan kultusstatus verleen.
