The Women gaan dalk nie enige Oscar-toekennings wen nie, maar dit is beslis dié film oor vroue van die afgelope tyd.
Sleutelwoord Argiewe:Debra Messing
Along came Polly
Die les wat die vervaardigers van Along came Polly moet leer is dat te veel grappe oor liggaamsfunksies die romanse uit ´n romantiese komedie haal.
