Along came Polly

Met: Ben Stiller, Jennifer Aniston, Debra Messing, Alec Baldwin, Hank Azaria, & Bryan Brown
Regisseur: John Hamburg

Die les wat die vervaardigers van Along came Polly moet leer is dat te veel grappe oor liggaamsfunksies die romanse uit ´n romantiese komedie haal.

Reuben (Ben Stiller) vang sy vrou in die arms van ´n duikinstrukteur tydens hul wittebrood. Reuben fokus sy aandag op die wispelturige Polly. Polly is doodbang vir enige tipe vaste verhouding.

Daar is hopeloos te veel onsmaaklike elemente in die film. Plaas hulle los daardie genre vir die mense van Jackass.

Ek neem eerder my oë vir akupunktuur.

2/10

Lewer kommentaar

Leave a Reply