Zapiro-program aanlyn, na SABC dit weier

#Zapiro – Na die SABC dit twee keer gestop het is die Zapiro-program nou aanlyn beskikbaar, ook hier by Roekeloos. Die Mail & Guardian het ‘n kopie bekom en dit aan almal beskikbaar gestel.

Jacob ZumaDie aanlyn-weergawe bevat onder andere ‘n onderhoud met die kunstenaar Jonathan Shapiro (Zapiro) en ANC woorvoerder Jesse Duarte. Die spotprentkunstenaar word tans deur Suid-Afrika se president, Jacob Zuma, gedagvaar.


Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply