1900

Die Afrikaanse digter ID du Plessis word gebore in Philipstown.

1905

Die Cullinan-diamant, die wêreld se grootste, word ontdek in Suid-Afrika. Dit is deur die Transvaalse regering gekoop en geskenk aan koning Edward VII van Engeland.

Die diamant is verdeel in 9 groot diamante en 96 kleintjies. Die grootste, Cullinan I, is geset in die koninklike septer. Cullinan II is in die imperiale kroon geset.

Cullinan 9 diamante
Cullinan 9 diamante

Lewer kommentaar

Leave a Reply