1880

CF Louis Leipoldt word in Worcester gebore. Hy was sowel digter, skrywer, joernalis en dokter. Hy het verskeie literêre werke in Afrikaans en Engels geskryf. Hy lewer ook ’n bydrae tot die kookkuns met sy boek Kos vir die Kenner.

1909

Die eerste vlug in Suid-Afrika vind plaas by Oos-Londen toe Albert Kimmerling ’n hoogte van 6 meter bereik.

Lewer kommentaar

Leave a Reply