28 Desember Die eerste vlug in Suid-Afrika vind plaas by Oos-Londen toe Albert Kimmerling ’n hoogte van 6 meter bereik.