Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering.

haar voete, haar lippe
2021-12-05

ek streel my beminde se voete 
my beminde se voete is magies
en ek voel 
ek voel my beminde se hande
my beminde se hande streel saggies

ek soen my beminde se voete 
my beminde se voete is so mooi
en ek droom
ek droom van my beminde se lippe 
my beminde se lippe is so rooi

Lewer kommentaar

Leave a Reply