Geanker in die regte grond
‘n Boom
Geanker in die regte grond
Grond van waarheid en hoop
‘n groeiende boom
‘n Woord van waarheid
Dis hoe ek jou ken
‘n Woord van wysheid
Saam God dra jy krag
Geduld, goedhartigheid en nederigheid
Eienskappe van jou menswees
Soeke na ‘n identiteit in Christus
Ek dink jy het dit gevind
(Stuur jou gedigte na bydraes by roekeloos.co.za)