Petra Müller: Verbeeldings

‘n Verbeeldingsvlug, in Afrikaans en Engels in verskillende grepe feitelik korrek maar deur die oë van ‘n kind, van haar aankoms in die wêreld van boeke en boekwesens.

Die mirakelagtige daarvan, bevattende ook ‘n paar nuwe, ongepubliseerde gedigte in albei tale.

Met: Petra Müller

Genre: Voorlesing
Taal: Afrikaans & English
Ouderdomsbeperking: Geen
Kaartjies: R50
Plek: Caritas, McGregor
Datum: 11h00, 30 Augustus 2015

McGregor Gedigtefees 2015

Petra Müller: Verbeeldings,
Roekeloos,
24 Augustus 2015.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply