Die bekendstelling van Rymreise vind by die Leipoldt-Nortier biblioteek in Clanwilliam plaas.
Rymreise is ‘n versamelbundel vir laerskoolleerders en alle ander liefhebbers van poësie, uitgegee deur Nasou Via Afrika.
Tiener Tantrums-voordrag: leerder voer uittreksels uit gedigte op in ‘n vrolike, propperse konsertjie.
Boeke sal te koop wees.
Kaartjies: R10 Kaartjies by die deur
Vir meer besonderhede: Skakel Alicia Erasmus – 027 482 1603
