Sigbundel.com, en die verwante Joernaal-Talent-Taal.com, is die tuiste van Henk Seymore se skeppings.
Seymore werk met die oog en die mond en kombineer die twee in een werk. Die werk self is op Sigbundel en die agtergrond op Joernaal-Talent-Taal.
Die foto’s word eers geneem en gekombineer, voor ‘n begeleidende gedig geskryf word.
Alle visuele gedigte wat op Sigbundel verskyn is te koop as fotografiese drukke wat beperk is tot twee drukke per gedig.