Stil punt van die aarde
Roekeloos
22 Julie
Roekeloos
22 Julie
Aangrypende gedigte deur ’n fyn woordkunstenaar.
Hierdie Hertzogpryswenner se nuwe bundel is ’n hoogtepunt in sy oeuvre. Die gedigte bied ’n deurlopende gesprek met ’n wyer wêreld – ook insigte in daardie wêreld: die mens, die natuur, die kunste, literatuur, filosofie. Die gedigte is toeganklik, eerlik, menslik, maar die ruwe werklikhede van ons bestaan word nooit gekamoefleer of ontken nie.
Digter: Johann de Lange
Koop / Buy Stil punt van die aarde (sagteband) >>
Koop / Buy Stil punt van die aarde (eBoek) >>
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
