Deernisvol verken die digter in hierdie bundel ʼn denkbeeldige gemeenskap met herkenbare karakters. Die gedigte verbeeld samehorigheid en verlies in ʼn spektrum van komiese en dramatiese emosies.

Polsend van liefde en die lewe, deurspek met legendes en mites, word die dorpie in sy tydlose volheid vertoon.

Uiteindelik vind die leser in die karakters se universaliteit sy of haar eie kleurvolle menswees terug.

Stof en Ster / deur Pieter Fourie — Naledi, 2019; sagteband. — ISBN 978-1-928426-70-7 : R 220.00

Lewer kommentaar

Leave a Reply