Branderplankry

Twee branderplankryers vang ‘n bielie van ‘n brander in Vishoek; toe kyk een om.

“Dude, as dit nie ‘n ’66 Cadilac agter ons is nie, is ons nou in ons maai.”

haai surfer

(Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za)

Lewer kommentaar

Leave a Reply