Renosters kry GPS

Vyf renosters in die Noordwes is met GPS (“Global Positioning System” oftewel satellietnavigasie) toegerus wat sal help om hulle teen stropers te beskerm, het die provinsiale parkeraad Donderdag gesê.”

Lewer kommentaar

Leave a Reply