‘n Spietkop trek ‘n Engelse dame af.
“Mevrou, u ID sê dat u moet ry met ‘n bril!”
“Mister, I have contacts!”
“Mevrou, ek gee nie ‘n fok om wie jy ken nie! Waar’s jou bril?”
(Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za)